Eleanor Baker-omnibus 2 Eleanor Baker

ISBN:

Published: April 28th 2011

Kindle Edition

488 pages


Description

Eleanor Baker-omnibus 2  by  Eleanor Baker

Eleanor Baker-omnibus 2 by Eleanor Baker
April 28th 2011 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, audiobook, mp3, ZIP | 488 pages | ISBN: | 8.50 Mb

’n Heruitgawe van twee van Eleanor Baker se verhale. Hierdie twee verhale, uitgegee onder haar eie naam, handel oor mense wat liefde vind op onverwagte plekke. In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg ná ’nMore’n Heruitgawe van twee van Eleanor Baker se verhale. Hierdie twee verhale, uitgegee onder haar eie naam, handel oor mense wat liefde vind op onverwagte plekke. In Die Nes kruip Karoline diep in haar gedagtewêreld vir die werklikheid weg ná ’n traumatiese ervaring. Dokter Duson moet ’n manier vind om haar uit haar veilige nes te lok, sodat sy weer kan leer om te lewe, om lief te hê.

In Wêreld sonder einde word mevrou Bildendyk se lewe totaal ontwrig wanneer ’n swaargewonde bendelid op haar drumpel beland. Kan twee mense wie se wêrelde só hemelsbreed verskil, genesing bymekaar vind?



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Eleanor Baker-omnibus 2":


bizseo.pl

©2014-2015 | DMCA | Contact us